Pre-Brekvis (Weeksdae, 05:00 - 07:00)

Chrisel Mouton

Die Pre Brekfis met Chrisel Mouton.
Die PB span streef daarna om die luisteraar, wat al vroeg die pad werk toe aandurf, se oggend op te vrolik en die rit bietjie korter te laat voel.
Buiten die jongste Nuus, Sportnuus, Weer en Verkeer bring Pre Brekfis vir jou n reeks van lekker saam speel en saam luister insetsels.

Die insetsels sluit in.

'n Verjaardag insetsel wat kyk na die dag se verjaarde asook so stukkie populere musiek geskiedenis. n Liedjie van een van die musieklegendes wat op die dag verjaar is gewoontlik ook ingesluit.

Temaliedjie Uitdaging.

Vat jou so bietjie terug in tyd of toets jou hedendaagse kennis en geheue met n stukkie van n TV of Grootskerm rolprent se temaliedjie of selfs n stukkie dialoog uit die reeks of rolprent. 'n Gewilde saam gesels insetsel.

Nuttelose Feite.

Chrisel grawe die wereld wye web op vir raar maar waar feite van regoor die wereld.

Ander insetsels sluit in.

Luisteraars opinie oor n gebeurtenis of situasie.

Pre-Brekvis