MSP BokBrekfis (Weeksdae, 07:00 - 09:00)

Wimpie en Le-Lue

MSP BokBrekfis met Wimpie en Le-Lue.

Elke weeksdag van 6-9 voormiddag vir 'n alternatiewe kyk na die lewe, mense en dinge.

Luister elke oggend om te hoor van Le-Lue se skoene en Wimpie se pittighede.

Bok Brekfis - want ontbyt elke dag is 'n goeie begin.

MSP BokBrekfis