Heinrich du Plooy (Weeksdae, 16:00 - 19:00)

Na byna 20 jaar in die uitsaai wese waaronder verskeie radio en televisie kanale is ek bevoorreg om deel te wees van Bok Radio se stigters groep.

Tans Tegnies- en Produksie bestuurder sowel as aanbieder van Spitsyd weeksdae 4 tot 7.

Heinrich du Plooy